Deuteronomium 34:9

Deuteronomium 34:9 CAB23

En Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid; want Moses het hom die hande opgelê; en die kinders van Israel het na hom geluister en gedoen soos die HERE Moses beveel het.