Deuteronomium 28:11

Deuteronomium 28:11 CAB23

En die HERE sal jou oorvloedig maak in goed, in die vrug van jou liggaam en in die vrug van jou vee en in die vrug van jou land, in die land wat die HERE aan jou vaders met 'n eed beloof het om aan jou te gee.