Deuteronomium 12:11

Deuteronomium 12:11 CAB23

Dan sal daar 'n plek wees wat die HERE jou God sal uitkies om sy Naam daar te laat woon; daarheen moet julle alles bring wat Ek julle beveel; julle brandoffers en julle slagoffers, julle tiendes en die hefoffer van julle hand en al julle uitsoekgeloftes wat julle aan die HERE beloof.