Deuteronomium 11:26-28

Deuteronomium 11:26-28 CAB23

Kyk, Ek lê jou vandag 'n seën en 'n vloek voor; 'n Seën, as julle die gebooie van die HERE julle God gehoorsaam wat ek julle vandag beveel: En 'n vloek, as julle nie die gebooie van die HERE julle God gehoorsaam nie, maar afwyk van die weg wat ek julle vandag beveel, om agter ander gode aan te loop wat julle nie geken het nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid