Daniël 9:26

Daniël 9:26 CAB23

En ná twee en sestig weke sal die Messias uitgeroei word, maar nie vir homself nie; en die volk van die vors wat kom, sal die stad en die heiligdom verwoes; en die einde daarvan sal wees met 'n vloed, en tot die einde van die oorlog is verwoestings vasgestel.