Daniël 3:12

Daniël 3:12 CAB23

Daar is sekere Jode wat jy aangestel het oor die sake van die provinsie Babel, Sadrag, Mesag en Abednego; hierdie manne, o koning, het nie op u ag geslaan nie; hulle dien u gode nie en aanbid nie die goue beeld wat u opgerig het nie.