Amos 9:13-14

Amos 9:13-14 CAB23

Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat die ploegman die maaier sal inhaal en die druiwetrapper die saadsaaier; en die berge sal soet wyn drup, en al die heuwels sal smelt. En Ek sal die ballingskap van my volk Israel terugbring, en hulle sal die puinhope stede bou en hulle bewoon; en hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink; hulle sal ook tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid