So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Juda en oor vier sal Ek die straf daarvan nie afwend nie; want hulle het die wet van die HERE verag en sy gebooie nie gehou nie, en hulle leuens het hulle laat dwaal wat hulle vaders gewandel het. Maar Ek sal 'n vuur in Juda stuur, en dit sal die paleise van Jerusalem verteer.
Lees Amos 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Amos 2:4-5
15 dae
Amos, 'n plattelandse prediker, gaan na die groot stad en veroordeel hul sondige weë en sê ons is almal verantwoordelik teenoor God volgens die lig wat Hy vir ons gegee het. Reis daagliks deur Amos terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's