Die plek van die Skrif wat hy gelees het, was dit: Hy is soos 'n skaap na die slagplek gelei; en soos 'n lam wat stom is voor sy skeerder, so het hy sy mond nie oopgemaak nie. In sy vernedering is sy oordeel weggeneem; en wie sal sy geslag aankondig? want sy lewe is van die aarde weggeneem. En die eunug het Filippus geantwoord en gesê: Van wie spreek die profeet dit tog? van homself, of van 'n ander man? Toe het Filippus sy mond oopgemaak en by dieselfde Skrif begin en aan hom Jesus verkondig.
Lees Handelinge 8
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Handelinge 8:32-35
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's