Handelinge 25:6-7

Handelinge 25:6-7 CAB23

En nadat hy meer as tien dae onder hulle vertoef het, het hy afgegaan na Cesaréa; en die volgende dag het hy op die regterstoel gesit en beveel dat Paulus gebring moes word. En toe hy aankom, het die Jode wat van Jerusalem afgekom het, rondom gestaan en baie en ernstige klagtes teen Paulus gelê wat hulle nie kon bewys nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid