Handelinge 22:30

Handelinge 22:30 CAB23

Die volgende dag, omdat hy die sekerheid sou kry waarom hy deur die Jode aangekla is, het hy hom van sy bande losgemaak en die owerpriesters en hulle hele raad bevel gegee om te verskyn, en Paulus afgebring en voor hulle gestel.