Handelinge 22:14

Handelinge 22:14 CAB23

En hy het gesê: Die God van ons vaders het jou uitverkies, dat jy sy wil sou ken en die Regverdige sou sien en die stem van sy mond sou hoor.