Handelinge 18:25

Handelinge 18:25 CAB23

Hierdie man is onderrig in die weg van die Here; en vurig in die gees, het hy die dinge van die Here ywerig gespreek en geleer, omdat hy net die doop van Johannes geweet het.