En hulle sê: Glo in die Here Jesus Christus, en jy sal gered word, en jou huisgesin. En hulle het die woord van die Here aan hom gespreek en aan almal wat in sy huis was. En hy het hulle in dieselfde uur van die nag geneem en hulle wonde gewas; en is dadelik gedoop, hy en al syne. En nadat hy hulle in sy huis ingebring het, het hy hulle voedsel voorgesit en hom verheug deurdat hy met sy hele huis in God geglo het.
Lees Handelinge 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: Handelinge 16:31-34
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's