2 Timótheüs 3:13-16

2 Timótheüs 3:13-16 CAB23

Maar bose mense en verleiers sal erger en erger word, hulle verlei en verlei word. Maar bly jy in die dinge wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het; En dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timótheüs 3:13-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid