Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, volgens die belofte van die lewe wat in Christus Jesus is, Aan Timoteus, my geliefde seun: Genade, barmhartigheid en vrede van God die Vader en Christus Jesus, onse Here. Ek dank God wat ek van my voorvaders met rein gewete dien, dat ek sonder ophou aan U dink in my gebede dag en nag
Lees 2 Timoteus 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Timoteus 1:1-3
9 Dae
Die tweede brief aan Timoteus roep God se mense op om vir God se woord te staan, dit te bewaar, te verkondig en, indien nodig, daarvoor te ly. Reis daagliks deur 2 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's