2 Samuel 5:19

2 Samuel 5:19 CAB23

En Dawid het die HERE geraadpleeg en gesê: Moet ek optrek na die Filistyne? sal U hulle in my hand gee? Toe sê die HERE vir Dawid: Trek op, want Ek sal sekerlik die Filistyne in jou hand gee.