2 Samuel 12:4

2 Samuel 12:4 CAB23

En daar het 'n reisiger na die ryk man gekom, en hy het gespaar om van sy eie kleinvee en van sy eie beeste te neem, om te sorg vir die reisiger wat na hom gekom het; maar hy het die lam van die arme man geneem en dit berei vir die man wat na hom toe gekom het.