2 Konings 7:2

2 Konings 7:2 CAB23

Toe het 'n heer op wie se hand die koning geleun het, die man van God geantwoord en gesê: Kyk, as die HERE vensters in die hemel wil maak, kan hierdie saak wees? En hy sê: Kyk, jy sal dit met jou oë sien, maar nie daarvan eet nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 7:2