2 Konings 20:11

2 Konings 20:11 CAB23

En die profeet Jesaja het die HERE aangeroep, en Hy het die skaduwee tien grade agteruit gebring waarmee dit gedaal het in die wyserplaat van Agas.