2 Konings 2:12

2 Konings 2:12 CAB23

Toe Elisa dit sien, het hy geroep: My vader, my vader, die wa van Israel en sy ruiters! En hy het hom nie meer gesien nie, en hy het sy eie klere gegryp en dit in twee stukke geskeur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 2:12