2 Korintiërs 6:16

2 Korintiërs 6:16 CAB23

En watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? want julle is die tempel van die lewende God; soos God gesê het: Ek sal in hulle woon en in hulle wandel; en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 6:16