2 Korintiërs 6:14

2 Korintiërs 6:14 CAB23

Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter gemeenskap het geregtigheid met ongeregtigheid? en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?