2 Kronieke 31:21

2 Kronieke 31:21 CAB23

En in elke werk wat hy begin het in die diens van die huis van God en in die wet en in die gebooie, om sy God te soek, het hy dit met sy hele hart gedoen en voorspoedig gegaan.