2 Kronieke 20:21

2 Kronieke 20:21 CAB23

En nadat hy met die volk beraadslaag het, het hy sangers tot eer van die HERE aangestel om die heerlikheid van heiligheid te loof terwyl hulle voor die leër uitgetrek het, en om te sê: Prys die HERE! want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.