2 Kronieke 20:15

2 Kronieke 20:15 CAB23

En hy sê: Luister, o hele Juda, en julle inwoners van Jerusalem, en koning Jósafat: So sê die HERE vir julle: Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie; want die stryd is nie joune nie, maar God s'n.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 20:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid