2 Kronieke 20:12

2 Kronieke 20:12 CAB23

O onse God, wil U hulle nie oordeel nie? want ons het geen krag teen hierdie groot menigte wat teen ons kom nie; en ons weet nie wat om te doen nie, maar ons oë is op U.