1 Tessalonisense 5:23-24

1 Tessalonisense 5:23-24 CAB23

En die God van vrede sal julle volkome heilig maak; en ek bid God dat julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus. Getrou is hy wat julle roep, wat dit ook sal doen.

Video for 1 Tessalonisense 5:23-24