1 Tessalonisense 3:3-4

1 Tessalonisense 3:3-4 CAB23

Dat niemand hom deur hierdie beproewinge laat beweeg nie, want julle weet self dat ons daartoe bestem is. Want voorwaar, toe ons by julle was, het ons vantevore vir julle gesê dat ons verdrukking moet ly; net soos dit gebeur het, en julle weet.