1 Tessalonisense 2:13

1 Tessalonisense 2:13 CAB23

Daarom dank ons God ook sonder ophou, want toe julle die woord van God ontvang het wat julle van ons gehoor het, het julle dit nie as die woord van mense ontvang nie, maar soos dit in waarheid is, die woord van God wat kragtig werk. Ook in julle wat glo.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Tessalonisense 2:13