1 Samuel 30:6

1 Samuel 30:6 CAB23

En Dawid was baie benoud; want die volk het gepraat om hom te stenig, omdat die siel van die hele volk bedroef was, elkeen oor sy seuns en oor sy dogters; maar Dawid het hom bemoedig in die HERE sy God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 30:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid