1 Petrus 4:11

1 Petrus 4:11 CAB23

As iemand spreek, laat hom spreek soos woorde van God; as iemand dien, laat hom dit doen na die vermoë wat God gee, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die lof en die krag toekom tot in alle ewigheid. Amen.

Video for 1 Petrus 4:11