Daarom, omgord die lendene van julle gemoed, wees nugter en hoop tot die einde toe op die genade wat julle gebring sal word by die openbaring van Jesus Christus; Moet julle as gehoorsame kinders nie in julle onkunde volgens die vroeëre begeerlikhede vorm nie. Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, so moet julle ook in alle lewenswandel heilig wees; Want daar is geskrywe: Wees heilig; want Ek is heilig.
Lees 1 Petrus 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Petrus 1:13-16
5 Days
This Life.Church Bible Plan is a study of 1 Peter to accompany Pastor Craig Groeschel’s series, Different. In this world, you’ll have struggles. You’ll face opposition. You’ll be challenged. And there’s a reason for that: this world is not your home. So answer hate with love, find joy in the midst of trials, and rely on a strength beyond yourself. You’re meant to be … different .
5 dae
Soms raak mens mismoedig oor die lewe en die "kaarte wat vir jou gedeel is". Ons lees die Woord maar fokus nie regtig nie. Tog help dit om vir 'n oomblik asem te haal en na te dink oor waar jy jou bevind. Baie woorde in gebed of om bladsye te lees, is nie altyd nodig in jou stiltetyd nie. Die opregtheid van jou hart dra baie waarde — gee dít vir die Here.
7 Days
What if faith is less about knowing all the right answers and more about asking hard questions? If you’ve ever wondered why God seems unfair, why He doesn’t always answer our prayers the way we expect, or why a loving God would create hell, this 7-day Bible Plan, accompanying Pastor Craig Groeschel’s Ever Wonder Why? series, is for you.
8 Days
Scaling our leadership is critical today. We must enlarge, magnify, maximize, and grow our leadership capacity to navigate our ever-changing environment. Rapidly evolving technology, changing employee/team dynamics, and shifting economics are just some of the issues we encounter. But don't think scaling our leadership is just for the workplace. We must scale our leadership at home and in our relationships. Dive in today to gain practical, relevant leadership insight.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's