1 Konings 6:1

1 Konings 6:1 CAB23

En dit het gebeur in die vier honderd en tagtigste jaar nadat die kinders van Israel uit Egipteland uitgetrek het, in die vierde jaar van Salomo se regering oor Israel, in die maand Sif, dit is die tweede maand, dat hy begin het om die huis van die HERE te bou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 6:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid