1 Konings 22:22

1 Konings 22:22 CAB23

Toe sê die HERE vir hom: Waarmee? En hy sê: Ek sal uitgaan en 'n leuengees wees in die mond van al sy profete. En hy sê: Jy moet hom oortuig en ook oorwin; gaan uit en doen so.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid