1 Konings 18:44

1 Konings 18:44 CAB23

En op die sewende keer het hy gesê: Kyk, daar kom 'n wolkie uit die see op soos 'n man se hand. En hy sê: Trek op en sê vir Agab: Maak jou strydwa gereed en klim af, dat die reën jou nie keer nie.