1 Konings 17:5-6

1 Konings 17:5-6 CAB23

Hy het toe gegaan en gehandel volgens die woord van die HERE, want hy het gegaan en gaan woon by die spruit Kreit wat voor die Jordaan is. En die kraaie het vir hom brood en vleis in die môre gebring en in die aand brood en vleis; en hy het uit die spruit gedrink.