1 Konings 16:31

1 Konings 16:31 CAB23

En dit het gebeur, asof dit vir hom 'n ligte ding was om in die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat te wandel, dat hy Isébel, die dogter van Etbaäl, die koning van die Sidoniërs, vir vrou geneem het en gegaan en Baäl gedien en hom aanbid.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid