1 Johannes 5:1-4

1 Johannes 5:1-4 CAB23

Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore; en elkeen wat die vader liefhet, het ook hom lief wat uit Hom gebore is. Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet, wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar. Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar, en sy gebooie is nie swaar nie. Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld, en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin, naamlik ons geloof.

Video for 1 Johannes 5:1-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Johannes 5:1-4