1 Korintiërs 3:1-2

1 Korintiërs 3:1-2 CAB23

En ek, broeders, kon nie met julle spreek soos met geestelikes nie, maar soos met vleeslikes, soos met kindertjies in Christus. Ek het julle met melk gevoed en nie met vleis nie, want tot dusver kon julle dit nie verdra nie, en ook nou nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 3:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid