1 Korintiërs 14:1-3

1 Korintiërs 14:1-3 CAB23

Jaag na die naasteliefde en begeer geestelike gawes, maar eerder dat julle kan profeteer. Want hy wat in 'n onbekende taal spreek, spreek nie met mense nie, maar tot God; want niemand verstaan hom nie; maar in die gees spreek Hy verborgenhede. Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense tot opbou en vermaning en vertroosting.