1 Korintiërs 12:4-6

1 Korintiërs 12:4-6 CAB23

Nou is daar 'n verskeidenheid van gawes, maar dieselfde Gees. En daar is verskille van bestuur, maar dieselfde Here. En daar is 'n verskeidenheid van werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal werk.

Video for 1 Korintiërs 12:4-6