1 Korintiërs 12:12-13

1 Korintiërs 12:12-13 CAB23

Want soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van daardie een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus. Want deur een Gees is ons almal tot een liggaam gedoop, of ons Jode of heidene is, of ons slawe of vrymense is; en is almal van een Gees laat drink.

Video for 1 Korintiërs 12:12-13