1 Korintiërs 1:28-31

1 Korintiërs 1:28-31 CAB23

En die slegte dinge van die wêreld en die dinge wat verag word, het God uitverkies, ja, en die dinge wat nie is nie, om die dinge wat is, tot niet te maak: sodat geen vlees voor sy aangesig sou roem nie. Maar uit Hom is julle in Christus Jesus, wat uit God vir ons gemaak is wysheid en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. Sodat, soos geskrywe is: Wie roem, laat hom roem in die Here.

Video for 1 Korintiërs 1:28-31