Maar God het die dwase dinge van die wêreld uitverkies om die wyse te beskaam; en God het die swakhede van die wêreld uitverkies om die dinge wat kragtig is, te beskaam; En die slegte dinge van die wêreld en die dinge wat verag word, het God uitverkies, ja, en die dinge wat nie is nie, om die dinge wat is, tot niet te maak: sodat geen vlees voor sy aangesig sou roem nie.
Lees 1 Korintiërs 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Korintiërs 1:27-29
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's