1 Korintiërs 1:21-22

1 Korintiërs 1:21-22 CAB23

Want nadat die wêreld in die wysheid van God God nie deur wysheid geken het nie, het dit God behaag deur die dwaasheid van die prediking om die wat glo, te red. Want die Jode vra 'n teken, en die Grieke soek wysheid.

Video for 1 Korintiërs 1:21-22