1 Kronieke 28:20

1 Kronieke 28:20 CAB23

Toe sê Dawid vir sy seun Salomo: Wees sterk en vol moed en doen dit; vrees nie en wees nie verskrik nie, want die HERE God, my God, sal met jou wees; hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie, totdat jy al die werk vir die diens van die huis van die HERE voltooi het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 28:20