1 Kronieke 22:13

1 Kronieke 22:13 CAB23

Dan sal jy voorspoedig wees as jy ag gee op die uitvoering van die insettinge en verordeninge wat die HERE Moses aangaande Israel beveel het: wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 22:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid