Sefanja 3:19

Sefanja 3:19 AFR20

Kyk, Ek sal dan afreken met almal wat jou in daardie tyd verdruk het. Ek sal die verlamdes verlos, en hulle wat uitmekaar gejaag is, bymekaar maak. Ek sal hulle roem en aansien gee in elke land waar hulle verneder is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 3:19