Sefanja 3:15

Sefanja 3:15 AFR20

Die HERE het die oordele oor jou afgewend, jou vyande uit die weg geruim. Die Koning van Israel, die HERE, is in jou midde; jy sal geen onheil meer vrees nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 3:15